TOP 20 – Week 28 Augustus 2017

Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis het hulle posisie kwyt en Karen Zoid skuif verby hulle tot op die Nommer 1 gleuf. Die Top 20 is julle keuses, dus stem stem stem.

Daar is nuwe sangers wat die Top 20 betree, hulle is Monique Steyn, Appel en Saarkie. Kom ons kyk hoe vorder hulle in die Top 20 in die week, dalk is daar ‘n nuwe Nommer 1 of gaan Karen sterkstaan.

1. Karen Zoid – “Vir jou”
2. Elvis Blue – “Elke hart”
3. Ruan Josh ft Franja du Plessis – “Ek wil lewe”
4. Kurt Darren – Jy’s ‘n legend”
5. Joe Forser – “Die ridder”
6. Wynand Strydom – “Katrina”
7. Riaan Grobler – “Die boek”
8. Deon Groot – “As ek net jou man kon wees”
9. Ons Lieflinge – “Miljoene stemme”
10. Liezel Pieters – “Gooi joou liefde op my neer”
11. DZL ft Maruchè – “Wees iemand”
12. Die Heuwels Fantasties – “Bietjie hoop”
13. Pieter Koen – “Wonders van my wêreld”
14. Joshua na die Reën – “Laat die wind my neem”
15. Dewald Wasserfall – “Altyd jonk bly”
16. Appel – “Kom lê my neer”
17. 1925 Band – “Al te min te veel gevra”
18. Elandrè – “Afrikaans sal bly”
19. Monique Steyn – “Die boom”
20. Saarkie – “Vir altyd”

Kom mense, stem vir jou Nommer 1 en dalk volgende week is jou sanger of groep bo aan die lysie.

Karen Zoid - Nommer 1

Karen Zoid
Nommer 1


Kliek hier om na die musiek video te kyk.

Elvis Blue Nommer 2

Elvis Blue
Nommer 2


Kliek hier om na die musiek video te kyk.

Ruan Josh ft Franja du Plessis - Nommer 3

Ruan Josh ft Franja du Plessis
Nommer 3


Kliekhier om na die musiek video te kyk.


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment