Zuma se visier op die regstelsel

Nadat die storms rondom die staatskaping besig is om af te neem, is die ANC blykbaar nou van plan om die regstelsel te “kaap”. Aanstelling van regters gaan aangepas word om te verseker dat die “regte” kandidate op die regsbank gaan sit. Weer eens moet betrokke wetgewing “herinterpreteer” word terwyl die wet anders toegepas moet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!