AfriForum sê nee vir Zuma standbeeld in Noordwes

AfriForum het Dinsdag 7 Maart 2017 ’n PAIA-aansoek ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (wetno. 2 van 2000) aan die kantoor van Supra Mahumapelo, premier van die Noordwes, gestuur oor die oprigting van ’n standbeeld van pres. Jacob Zuma in Groot Marico. In dié aansoek versoek die burgerregte-organisasie die volgende […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!