Sanger open eersdaags biltong en koffie winkel.

Biltong en Bobby – hoe klink dit vir jou? Die sanger en The Voice SA-mentor, Bobby van Jaarsveld, gaan eersdaags sy eie biltong en koffie winkel open. Alhoewel hy nie veel oor die projek laat glip nie, skryf hy op sosiale media: “Hahhhahahahaha I KNOW…. 🙈 Tag someone who LOVES great Biltong and Coffee. Watch […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!