Adam Barnard – Romanz-sanger se hartseer nuus – en hy wag nogsteeds op ‘n nier !!

Die sanger Adam Barnard moes Dinsdag by ‘n kliniek in Potchefstroom een van sy gereelde dialise-behandelings ontvang, maar hy het nooit vir sy afspraak opgedaag nie. Sy ma, Christie Barnard wat hom na Potchefstroom sou neem, was buite Parys in ’n kop-aan-kop-motorbotsing betrokke en is opslag oorlede. Die tragiese nuus is deur Adam se agent, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!