Sanger open eersdaags biltong en koffie winkel.

Biltong en Bobby – hoe klink dit vir jou? Die sanger en The Voice SA-mentor, Bobby van Jaarsveld, gaan eersdaags sy eie biltong en koffie winkel open.

Alhoewel hy nie veel oor die projek laat glip nie, skryf hy op sosiale media:

“Hahhhahahahaha I KNOW…. 🙈 Tag someone who LOVES great Biltong and Coffee. Watch this space ☕🐂 #BobsBiltongAndCoffeeBar coming/opening very soon. ’n Paar van my favorites… great biltong en koffie… Ek is opgewonde!”

Volgens die fotos wat hy saam met die inskrywing geplaas het, is koffie, biltong speserye en selfs ’n voorskoot te koop.
Ons kan nie wag nie Bobby!


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment